Kleinsiedlung zum Kauf in Sutherland Sutherland

Kleinsiedlung zum Kauf in Sutherland

Objekt Informationen & Merkmale

  • Kleinsiedlung Objektart
  • Kaufen Angebotsart
  • € 130 174 Kaufpreis
  • 150 m² Wohnfläche
  • 45 000 m² Gesamtfl.
  • € 3 Preis/m²
  • Ja Agricultural Zoning
  • Ja Sicherheitssystem

Objektbeschreibung

Hierdie 4,5 hektaar eiendom bied 'n kombinasie van natuurlike skoonheid en selfonderhoud. Die oudste standhoudende fontein in Sutherland is op die eiendom gele? en voorsien nog steeds deurlopende onbesoedelde water.
Die hoofhuis bied 'n gerieflike leefruimte met groot oop deure na die stoep wat uitkyk oor 'n dam. Die ekstra houthuise kan gebruik word vir addisionele ekstra inkomste en elkeen het unieke kenmerke, insluitend 'n binne-braai, jacuzzi, en pragtige uitsigte.
`n Groot oop stuk grond maak uitbreiding of addisionele buitelug aktiwiteite moontlik. Die teenwoordigheid van die populierbos woude, fonteine en 'n groentetuin voeg by tot die sjarme en die potensiaal vir 'n selfonderhoudende lewenstyl.
Hierdie eiendom is ideaal vir die natuurliefhebber wat `n idilliese onbesoedelde omgewing verkies.
Die hoofhuis word tans verhuur, maar die huur kan op datum van oordrag be?indig word indien die koper dit so verkies.
Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en oopplan kombuis. Vanaf die braai area wat uitloop op `n stoep is die uitsig oor die dam en die pragtige dorp Sutherland, besonders. Die gevestigde tuin met die groot bome skep `n rustige atmosfeer. Daar is ook `n hoenderhok en groentetuin waar organiese produkte gekweek word.
Akkommodasie vir addisionele inkomste (indien nodig) kan verkry word uit die verhuring van (a) die houthuis met oopplan leefarea/kombuis/slaapkamer en badkamer met slaapplek vir 4 persone. Daar is ook `n binne braai en Jacuzzi met mooi uitsigte (b) Houthuis waar 2 persone kan slaap met oopplan kombuis, slaapkamer en badkamer. (c) Die klein sement huisie bied slaapplek vir 2 persone en daar is ook `n badkamer.
Addisionele moontlikhede vir oorweging is die bottelering van die fonteinwater of die vestiging van `n buitelug kwekery of in kweekhuise.

Monatliche Zahlung / Amortisation

%
Zahlung
€ 1 189 / Monat
Gesamtzahlung
€ 285 459
# Gesamt Zinsanteil Kapitalanteil Balance
1 1 189 1 050 140 117 017
2 1 189 1 048 141 116 876
3 1 189 1 047 142 116 734
4 1 189 1 046 144 116 590
5 1 189 1 044 145 116 445
6 1 189 1 043 146 116 299
7 1 189 1 042 148 116 151
8 1 189 1 041 149 116 002
9 1 189 1 039 150 115 852
10 1 189 1 038 152 115 700
11 1 189 1 036 153 115 548
12 1 189 1 035 154 115 393
13 1 189 1 034 156 115 238
14 1 189 1 032 157 115 080
15 1 189 1 031 158 114 922
16 1 189 1 030 160 114 762
17 1 189 1 028 161 114 601
18 1 189 1 027 163 114 438
19 1 189 1 025 164 114 274
20 1 189 1 024 166 114 108
21 1 189 1 022 167 113 941
22 1 189 1 021 169 113 772
23 1 189 1 019 170 113 602
24 1 189 1 018 172 113 430
25 1 189 1 016 173 113 257
26 1 189 1 015 175 113 082
27 1 189 1 013 176 112 906
28 1 189 1 011 178 112 728
29 1 189 1 010 180 112 548
30 1 189 1 008 181 112 367
31 1 189 1 007 183 112 184
32 1 189 1 005 184 112 000
33 1 189 1 003 186 111 814
34 1 189 1 002 188 111 626
35 1 189 1 000 189 111 437
36 1 189 998 191 111 245
37 1 189 997 193 111 053
38 1 189 995 195 110 858
39 1 189 993 196 110 662
40 1 189 991 198 110 464
41 1 189 990 200 110 264
42 1 189 988 202 110 062
43 1 189 986 203 109 859
44 1 189 984 205 109 653
45 1 189 982 207 109 446
46 1 189 980 209 109 237
47 1 189 979 211 109 027
48 1 189 977 213 108 814
49 1 189 975 215 108 599
50 1 189 973 217 108 383
51 1 189 971 218 108 164
52 1 189 969 220 107 944
53 1 189 967 222 107 721
54 1 189 965 224 107 497
55 1 189 963 226 107 271
56 1 189 961 228 107 042
57 1 189 959 230 106 812
58 1 189 957 233 106 579
59 1 189 955 235 106 344
60 1 189 953 237 106 108
61 1 189 951 239 105 869
62 1 189 948 241 105 628
63 1 189 946 243 105 385
64 1 189 944 245 105 139
65 1 189 942 248 104 892
66 1 189 940 250 104 642
67 1 189 937 252 104 390
68 1 189 935 254 104 136
69 1 189 933 257 103 879
70 1 189 931 259 103 620
71 1 189 928 261 103 359
72 1 189 926 263 103 096
73 1 189 924 266 102 830
74 1 189 921 268 102 562
75 1 189 919 271 102 291
76 1 189 916 273 102 018
77 1 189 914 276 101 743
78 1 189 911 278 101 465
79 1 189 909 280 101 184
80 1 189 906 283 100 901
81 1 189 904 286 100 616
82 1 189 901 288 100 328
83 1 189 899 291 100 037
84 1 189 896 293 99 744
85 1 189 894 296 99 448
86 1 189 891 299 99 149
87 1 189 888 301 98 848
88 1 189 886 304 98 544
89 1 189 883 307 98 238
90 1 189 880 309 97 928
91 1 189 877 312 97 616
92 1 189 874 315 97 301
93 1 189 872 318 96 983
94 1 189 869 321 96 663
95 1 189 866 323 96 339
96 1 189 863 326 96 013
97 1 189 860 329 95 684
98 1 189 857 332 95 351
99 1 189 854 335 95 016
100 1 189 851 338 94 678
101 1 189 848 341 94 337
102 1 189 845 344 93 992
103 1 189 842 347 93 645
104 1 189 839 351 93 294
105 1 189 836 354 92 941
106 1 189 833 357 92 584
107 1 189 829 360 92 224
108 1 189 826 363 91 861
109 1 189 823 366 91 494
110 1 189 820 370 91 124
111 1 189 816 373 90 751
112 1 189 813 376 90 375
113 1 189 810 380 89 995
114 1 189 806 383 89 612
115 1 189 803 387 89 225
116 1 189 799 390 88 835
117 1 189 796 394 88 442
118 1 189 792 397 88 044
119 1 189 789 401 87 644
120 1 189 785 404 87 239
121 1 189 782 408 86 832
122 1 189 778 412 86 420
123 1 189 774 415 86 005
124 1 189 770 419 85 586
125 1 189 767 423 85 163
126 1 189 763 426 84 737
127 1 189 759 430 84 306
128 1 189 755 434 83 872
129 1 189 751 438 83 434
130 1 189 747 442 82 992
131 1 189 743 446 82 546
132 1 189 739 450 82 096
133 1 189 735 454 81 642
134 1 189 731 458 81 184
135 1 189 727 462 80 722
136 1 189 723 466 80 256
137 1 189 719 470 79 785
138 1 189 715 475 79 311
139 1 189 710 479 78 832
140 1 189 706 483 78 349
141 1 189 702 488 77 861
142 1 189 698 492 77 369
143 1 189 693 496 76 873
144 1 189 689 501 76 372
145 1 189 684 505 75 867
146 1 189 680 510 75 357
147 1 189 675 514 74 843
148 1 189 670 519 74 324
149 1 189 666 524 73 800
150 1 189 661 528 73 272
151 1 189 656 533 72 739
152 1 189 652 538 72 201
153 1 189 647 543 71 659
154 1 189 642 547 71 111
155 1 189 637 552 70 559
156 1 189 632 557 70 001
157 1 189 627 562 69 439
158 1 189 622 567 68 872
159 1 189 617 572 68 299
160 1 189 612 578 67 722
161 1 189 607 583 67 139
162 1 189 601 588 66 551
163 1 189 596 593 65 958
164 1 189 591 599 65 359
165 1 189 586 604 64 755
166 1 189 580 609 64 146
167 1 189 575 615 63 531
168 1 189 569 620 62 911
169 1 189 564 626 62 285
170 1 189 558 631 61 654
171 1 189 552 637 61 017
172 1 189 547 643 60 374
173 1 189 541 649 59 725
174 1 189 535 654 59 071
175 1 189 529 660 58 411
176 1 189 523 666 57 744
177 1 189 517 672 57 072
178 1 189 511 678 56 394
179 1 189 505 684 55 710
180 1 189 499 690 55 020
181 1 189 493 697 54 323
182 1 189 487 703 53 620
183 1 189 480 709 52 911
184 1 189 474 715 52 196
185 1 189 468 722 51 474
186 1 189 461 728 50 746
187 1 189 455 735 50 011
188 1 189 448 741 49 270
189 1 189 441 748 48 521
190 1 189 435 755 47 767
191 1 189 428 762 47 005
192 1 189 421 768 46 237
193 1 189 414 775 45 462
194 1 189 407 782 44 680
195 1 189 400 789 43 890
196 1 189 393 796 43 094
197 1 189 386 803 42 291
198 1 189 379 811 41 480
199 1 189 372 818 40 662
200 1 189 364 825 39 837
201 1 189 357 833 39 005
202 1 189 349 840 38 165
203 1 189 342 848 37 317
204 1 189 334 855 36 462
205 1 189 327 863 35 599
206 1 189 319 871 34 729
207 1 189 311 878 33 851
208 1 189 303 886 32 964
209 1 189 295 894 32 070
210 1 189 287 902 31 168
211 1 189 279 910 30 258
212 1 189 271 918 29 340
213 1 189 263 927 28 413
214 1 189 255 935 27 478
215 1 189 246 943 26 535
216 1 189 238 952 25 583
217 1 189 229 960 24 623
218 1 189 221 969 23 654
219 1 189 212 978 22 677
220 1 189 203 986 21 690
221 1 189 194 995 20 695
222 1 189 185 1 004 19 691
223 1 189 176 1 013 18 678
224 1 189 167 1 022 17 656
225 1 189 158 1 031 16 625
226 1 189 149 1 040 15 584
227 1 189 140 1 050 14 535
228 1 189 130 1 059 13 475
229 1 189 121 1 069 12 407
230 1 189 111 1 078 11 328
231 1 189 101 1 088 10 241
232 1 189 92 1 098 9 143
233 1 189 82 1 108 8 035
234 1 189 72 1 117 6 918
235 1 189 62 1 127 5 791
236 1 189 52 1 138 4 653
237 1 189 42 1 148 3 505
238 1 189 31 1 158 2 347
239 1 189 21 1 168 1 179
240 1 189 11 1 179 0

Anbieter kontaktieren / Frage stellen