5 Schlafzimmer Haus zum Kauf in Christiana Christiana

5 Schlafzimmer Haus zum Kauf in Christiana

Objekt Informationen & Merkmale

  • Haus Objektart
  • Kaufen Angebotsart
  • POA Kaufpreis
  • 5 Schlafzimmer
  • 3 Badezimmer
  • 5 Garagen
  • 5 710 m² Gesamtfl.
  • Ja Garage
  • Ja Haustiere erlaubt
  • Ja Wohngebiet
  • Ja Sicherheitssystem
  • Ja Schwimmbad

Objektbeschreibung

Absoluut 'n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.

Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is,

Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en 'n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik maak,
Opwas, Eetkamer, Sitkamer, TV kamer met lieflike groot Kuier area met ingeboude braai en meer as geroeg ruimte om gaste te onthaal.

Die motorhuis bestaan uit 5 afdelings met elk sy aparte ingang met roldeure, buitekamer, groot buite gebou wat gebruik word vir gym.

Swembad met boma bied braaiarea en kaggel

Ruim 2 slaapkamer woonstel met badkamer, oopplan leefarea en kombuis.

Bachelor woonstel met 2 kamers, 1 badkamer en leefarea met kombuis

Alarm stelsel in die huis en garage

Leivoor wat langs die erf afloop wat gebruik word vir die tuinbespoeiing

Anbieter kontaktieren / Frage stellen