2 Schlafzimmer Seniorensiedlung zur Miete in Montana Tuine
Angeboten von AJ Bester- € 778 Kaltmiete
- 2 Schlafz.
- 2 Badez.
- 115 m² Gesamtfl.
- € 7 Pro m²
- Merken
- Karte
- Details
- Ausblenden
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed.
Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en 'n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het 'n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is vir gaste of 'n tuiskantoor.
Ontspan op jou patio wat noord front is, of gaan stap deur die pragtig aangelegde terrein, kompleet met staproetes en gemeenskapsgeriewe. Boonop kan jy met 24/7 sekuriteit en instandhoudingsdienste werklik ontspan en jou aftreejare geniet.
Moenie hierdie geleentheid vir gemaklike en sorgvrye aftree-leeftyd misloop nie. Kontak my vandag om 'n toer deur hierdie lieflike huis te skeduleer.
Die oord beskik oor die volgende fasiliteite
24 uur sekuriteit
Eetsaal
Gemeenskapsaal
Sorgsentrum
Koffiekroeg
Kiosk
Kliniek met doktersbesoeke
Bussie na die winkels
Haarsalon
Skoonheidsalon
Bibliioteek
Mehr WenigerOntsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed.
Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en 'n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het 'n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is vir gaste of 'n tuiskantoor.
Ontspan op jou patio wat noord front is, of gaan stap deur die pragtig aangelegde terrein, kompleet met staproetes en gemeenskapsgeriewe. Boonop kan jy met 24/7 sekuriteit en instandhoudingsdienste werklik ontspan en jou aftreejare geniet.
Moenie hierdie geleentheid vir gemaklike en sorgvrye aftree-leeftyd misloop nie. Kontak my vandag om 'n toer deur hierdie lieflike huis te skeduleer.
Die oord beskik oor die volgende fasiliteite
24 uur sekuriteit
Eetsaal
Gemeenskapsaal
Sorgsentrum
Koffiekroeg
Kiosk
Kliniek met doktersbesoeke
Bussie na die winkels
Haarsalon
Skoonheidsalon
Bibliioteek
|
Schulen & Öffentliche Dienste | |
Parks & Freizeitaktivitäten | |
Gemeinde & Sicherheit | |
Restaurants & Shopping | |
Transport & Reisen | |
Unterhaltung & Nachtleben |
Sagen Sie uns was Sie von dieser Gegend halten indem Sie folgende Kategorien bewerten. Ihre Stimme zählt nur einmal:
Schulen & Öffentliche Dienste | ||
Parks & Freizeitaktivitäten | ||
Gemeinde & Sicherheit | ||
Restaurants & Shopping | ||
Transport & Reisen | ||
Unterhaltung & Nachtleben |
Diese Bewertungen sind subjektive Meinungen von ImmoAfrika.de Nutzern und nicht die von ImmoAfrika.de.
Anbieter dieser Immobilie
Agentur CSi Property Group Third Floor Office Block F Hertford Office Park 90 Bekker Rd Vorna Valley Midrand